[die Kinder in 'Katzensilber' machen] die ganz unreflektierte Erfahrung [...] wie sehr die Sinnenfalligkeit [sic] der
Dinge von Standort und Perspektive abhangt, wie sehr Begriff und Aussehen, Gestalt und Aspekt der
Dinge divergieren konnen [...].
Die skulp, met sy harde, uiterlike dop ("uiterlike
dinge"), en sagte binnekern ("innerlike
dinge"), kan vertolk word as 'n metafoor vir die mens wat die afskynsel van die Goddelike, kreatiewe energie in hom dra en wat daar versteek bly le, totdat hy dit ontdek en sy lewe daarvolgens inrig.
Ons beopdrag kinders om
dinge te doen, maar ons omhels hulle nie en respekteer hulle nie.
Reeds in die openingsgedig, heel gepas "Inval" (13), kom van die problematiese
dinge in die bundel na vore.
Naomi Kisting volg 'n gesegde na wat sy op 'n muur in Berlyn gelees het en vir die gemeente geleer het: "Klein mense wat in klein plekkies bly en klein
dinge doen, kan die aangesig van die wereld verander."
Gelukkig is daar net soveel wat digterlik slaag in Enkeldiep as wat daar
dinge is wat hinder.
Sy is reg oor 'n paar
dinge: veral dat arm mense gewoonlik nie behoefte het daaraan om hulself in tragikomiese uitbeeldings vol dramatiese of bitter ironie te sien nie.
"Maar ek het ook geweet dat ek die beste van die
dinge maak waaroor ek wel beheer het," vertel sy.
Alhoewel die seksuele vonke, ten spyte van Karel se fisieke voorkoms, aanvanklik tussen die twee knetter, koel
dinge egter na hulle huwelik aansienlik af.
In "Schone
Dinge" the unhappily married Lechner, who lacks the strength to divorce his wife, leaves home on his anniversary after he (almost) strangles her.